- Spitzkop Farm, Estcourt 3310, KwaZulu-Natal
- 20-30 km from Montserrat
Mountain Biking for Kids - Montserrat (7130)
Best match results for mountain biking for kids in Montserrat + 30km.
Other related businesses in and around Montserrat (within 50km)
Ons wil jou nooi om die stad bietjie te ontsnap en plaas toe te kom vir ‘n kuier. Hier moet jy lief wees vir diere, want ons het heelwat plaasdiere wat beide kinders en grootmense vermaak en laat oohhh en aaaah... Los al die grille en geite in die stad en kom vertroetel ons diere kinders of kom voer van hulle selfs. Bring die kinders en kom kyk gerus – maak net seker julle was julle hande na die cuddles. Ons is nie jou tipiese restaurant nie, maar daar is “slow-food” met die heerlike koffie... Read more