Arts & Crafts School Holiday Activities for Kids - Carletonville

Gauteng

Best match results for arts & crafts school holiday activities for kids in Carletonville + 30km.

    Kids club extraordinaire! Bring your kids and young adults for fun activities and good memories. Read more

    Other related businesses in and around Carletonville

    Arts & Crafts Arts & Crafts School Holiday Activities

    Die skeppende natuur van die mens word deur die moderne gejaagde lewenstyl onderdruk. CM-kuns bied elke Saterdag ‘n ma en kind kreatiewe kunsklas aan, wat ‘n opwindende projek behels. Ouers kan kies om die projek saam met hul kind aan te pak, of veral vir die groter maats elkeen hul eie projek te doen. Die kostes beloop R150 indien die projek saam gedoen word, en R200 indien elkeen hul eie projek aanpak. Kostes sluit in alle materiaal benodig vir die projek, ‘n ongelooflike sny koek, en bodomlose... Read more

    Kinders leer in 'n ontspanne atmosfeer kreatiwiteit en selfvertroue aan. Deur projekte te voltooi leer hulle deursettingsvermoë aan. Fyn motoriese en sensoriese ontwikkeling verbeter ook. Kinders van ouderdom 5 -13 jaar word in groepe geplaas. Klasse word een keer per week 'n uur lank aangebied. Inskrywings welkom. Read more

    Extra filters
    • 0
    • 0
    • 0
    Ratings
    • 0
    • 0
    • 0
    • 0
    • 0
    • 4
    Kids age groups
    • 0
    • 1
    • 3
    • 3
    • 3
    • 2
    Wheelchair access
    • 1
    • 0
    Articles related to your search:

    Please wait...